Between Jobs met Theo

Between Jobs met Theo

By Theodore Van WykComedy
Download on the App Store

Between Jobs met Theo episodes

  • Katte, Cults en Drome droom.
    In die episode chat ek en Henru oor die dinge in ons lewens wat ons wou doen en op die ou einde actually doen en bietjie toekoms planne. Van kinder drome tot vandag toe. Kort, Kragtig en Pure goeie geselskap.
    Dankie vir die Luister!
    Vrede en liefde luisteraars, Vrede en Liefde
    @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk)
    @henru.oosthuizen (Henru Oosthuizen)
    22 min
  • POPULÊRE Musiek - Die Fokofpolisiekar Episode ft Mijanke Blignaut

    In die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album

    Ek hoop julle geniet, die klank kom van n video af wat ons gemaak het vir n projek vir die Universiteit van Pretoria.

    Ek hoop julle geniet die episode, ons het baie geniet om hom te maak.

    Vrede en liefde luisteraarsm, Vrede en Liefde 

    @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk)

    @m i j a n k e (Mijanke Blignaut)

    14 min
  • Return of a Podcaster: Die VanWykFeit Dota Saga

    In die episode praat ek kort en vinnige Dota. Ek praat oor die begin van Ti 2021 se group stages en gee kort vinnige info oor die gebeure van die dag. Geniet! Die sal die begin van n nuwe reeks wees wat gaan oor die Dota 2021 Ti.

    Vrede en liefde Luisteraar

    Ek was Theodore van Wyk (@van_wyk_theodore)  en die was VanWykFeit

    ---
    Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message
    9 min
  • Matrieks keuring of nie keuring? Dis nie die einde van jou storie nie.

    In vandag se episode praat ek bietjie met die Matrieks wat nie die resultate gekry het wat hulle gesoek het of voor gehoop het nie. Ek hoop julle geniet die een en dat hy dalk net net iemand se lewe in n baie klein manier sal verander of verbeter  

    Vrede en liefde Luisteraar 

    Ek was Theodore van Wyk (@van_wyk_theodore)  en die was VanWykFeit

    Hier volg die link vir die artikel op Die Student

    Ek is 21 én eerstejaar. Dit was 'n moeilike pad. | Netwerk24

    21 min
  • Die Goed, Die Sleg, Die Covid ft Ruben
    In vandag se episode praat ek en my goeie vriend Ruben Rebb oor alles covid. Ek hoop julle geniet die een. Hy is meer aan die serious side.
    Vrede en liefde Luisteraar
    Baie dankie aan my gas Ruben Rebb (ruben_rebb_)
    Ek was Theodore van Wyk (van_wyk_theodore) 
    en die was VanWykFeit
    44 min

About Between Jobs met Theo

From the publisher's feed

All about Work. Life. The space in between. / Alles oor Werk. Lewe. Tussenin.