BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Koos Blanckenberg
    Koos Blanckenberg, ‘n vierde-geslag melk- en graanboer van die Wes-Kaap, is ‘n gesiene John Deere-kliënt wie se gemeenskapsontwikkelingsprogram geskoei is op die slagspreuk: ‘n Beter lewe vir almal...
    Koos het ‘n BCom-graad in Landbou-ekonomie verwerf aan Stellenbosch, maar die ondervinding wat hy op ‘n paar besoeke aan die VSA opgedoen het was van selfs groter waarde.
    So byvoorbeeld, het ‘n besoek aan die Universiteit van Wisconsin in Maddison se Dairyland Initiative, Koos en sy familie laat besluit om ook die Amerikaners se rewolusionêre slaaphokke, waarin hulle koeie huisves, op Klipheuwel aan te bring... ‘n Beter lewe, selfs vir die koeie!
    37 min

  • Episode 8: Frikkie Nel
    Oorleland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom.

    Hy erken egter dat boerdery 'n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat 'n mens 'n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlelande is veral nuttig aangesien die reenval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor.

    Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorliefde vir John Deere-trekkers nie. Ek het ‘n heerlike geselsie geniet met hierdie kleurvolle alumnus van Potch se eertydse ‘Pampoenboere’...
    42 min
  • Frikkie Nel
    Oorlêland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom.
    Hy erken egter dat boerdery ‘n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat ‘n mens ‘n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlêlande is veral nuttig aangesien die reënval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor.

    41 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners