BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Cornelia van Niekerk
    Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand, want Cornelia van Niekerk het die lig gesien.
    Cornelia wou iets unieks, iets spesiaals spesiaal vind, waar sy daadwerklik ‘n diens kon lewer. Fines4U bied presies dit: ‘n maatskappy wat individue en besighede bystaan in die kontrolering en pynlose bestuur van hul verkeersboetes en hernuwing van lisensies.
    Juis daarom spog Fines4U reeds met kliënte soos Mercedes Benz, VW, Subaru, Suzuki, WeBuyCars en 172 ander besighede...
    Fines4U kan uiteraard ook van onskatbare waarde wees vir individue en instansies in die landboubedryf.
    41 min

  • Episode 6: Schoonwinkel van Syngenta
    Syngenta is ‘n innoverende maatskappy wat nie slegs gewasbeskermingsoplossings vir boere ontwikkel nie.

    Ben Schoonwinkel, hoof van kliëntebemarking vir Syngenta, gesels met Jacques Basson oor ‘n verskeidenheid van vernuwende inisiatiewe waarby Syngenta betrokke is.

    Syngenta, wat in 2000 tot stand gekom het nadat Novartis Agribusiness en Zeneca Agrochemicals saamgesmelt het, is een van die grootste gewasbeskermingsmaatskappye in die wêreld, met verkope van US$13.5 biljoen in 2019.

    Volgens Ben is Syngenta se hoofdoel om nuwe oplossings na boere te bring, maar met bykomende initiatiewe soos Agriclime, ‘n versekeringsopsie aan Syngenta-klante, en die Leadership Academy for Agriculture, wat leiers help ontwikkel en toerus met die nodige vaardighede en kundigheid om ‘n verskil te maak in die sektor, het Syngenta hulself ongetwyfeld gevestig as een van die groot rolspelers in Suid-Afrikaanse landbou...
    45 min
  • Ben Schoonwinkel van Syngenta

    44 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners