BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Ben Schoonwinkel van Syngenta
    Syngenta is ‘n innoverende maatskappy wat nie slegs gewasbeskermingsoplossings vir boere ontwikkel nie.
    Ben Schoonwinkel, hoof van kliëntebemarking vir Syngenta, gesels met Jacques Basson oor ‘n verskeidenheid van vernuwende inisiatiewe waarby Syngenta betrokke is.
    Syngenta, wat in 2000 tot stand gekom het nadat Novartis Agribusiness en Zeneca Agrochemicals saamgesmelt het, is een van die grootste gewasbeskermingsmaatskappye in die wêreld, met verkope van US$13.5 biljoen in 2019.
    Volgens Ben is Syngenta se hoofdoel om nuwe oplossings na boere te bring, maar met bykomende initiatiewe soos Agriclime, ‘n versekeringsopsie aan Syngenta-klante, en die Leadership Academy for Agriculture, wat leiers help ontwikkel en toerus met die nodige vaardighede en kundigheid om ‘n verskil te maak in die sektor, het Syngenta hulself ongetwyfeld gevestig as een van die groot rolspelers in Suid-Afrikaanse landbou...
    44 min

  • Episode 5: Siyavora & Nate Heinrich John Deere US
    In Amerika dra landbou meer as $100 biljoen by tot die ekonomie. Boerdery ondergaan snelle ‘vernuwing’, veral wat slimtegnologie betref.

    Derhalwe was dit uiters insiggewend om met John Deere afgevaardigdes Tavonga Siyavora en Nate Heinrich, van die VSA, te kon gesels en hoor hoe hulle die ‘vernuwing’ van landbou in Afrika sien, tydens die onlangse Africa Agri Tech-konferensie in Pretoria.

    Tavonga en Nate, hoewel in verskillende hoedanighede, is altwee nou betrokke by Presisie Landbou-tegnologie, oftewel ‘Precision Ag Technology’.

    Tavonga, beywer hom daartoe om produsente wêreldwyd te help om meer produktiewe, winsgewende en volhoubare boerderye te bedryf, en volgens Nate werk John Deere nou saam met hulle uitgebreide handelaarsnetwerk om te verseker dat hulle uitreik na klante groot en klein.

    Dis hier waar die konsep van Ontwerpdenke, oftewel ‘Design Thinking’, inkom. John Deere moet bepaal wat die ekonomiese en landboukundige ruimtes van geleentheid is wat die maatskappy vir boere kan ontsluit...
    34 min
  • Tavonga Siyavora & Nate Heinrich John Deere US

    33 min

  • Episode 4: Landbou Akademie
    Die nuwe Reitz Landbou Akademie is ‘n industrie-gedrewe inisiatief om die jeug met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om landbou in SA te bevorder.

    Die idee van die Reitz Landbou Akademie het in minder as twee jaar ‘n realiteit geword, met 25 ingeskrewe studente en geld in die bank. Die Akademie stel hulself ten doel om die gaping tussen landbou-teorie en die praktiese realiteit te oorbrug, deur leerders praktiese blootstelling aan en ervaring in die bedryf te gee.

    Ek het tydens die onlangse Bieliemieliefees op Reitz oor die opwindende nuwe instansie gesels met Jors Kriek, plaaslike boer en lid van die skool se beheerraad, Martin Kruger , Koordineerder van die Akademie en Philip Oosthuizen van Sernick wat een van die hoofborge is saam met John Deere, Graan SA, VKB en Standard Bank.
    27 min
  • Reitz Landbou Akademie

    26 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners