BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Reitz Landbou Akademie
    Die nuwe Reitz Landbou Akademie is ‘n industrie-gedrewe inisiatief om die jeug met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om landbou in SA te bevorder.
    Die idee van die Reitz Landbou Akademie het in minder as twee jaar ‘n realiteit geword, met 25 ingeskrewe studente en geld in die bank. Die Akademie stel hulself ten doel om die gaping tussen landbou-teorie en die praktiese realiteit te oorbrug, deur leerders praktiese blootstelling aan en ervaring in die bedryf te gee.
    Ek het tydens die onlangse Bieliemieliefees op Reitz oor die opwindende nuwe instansie gesels met Jors Kriek, plaaslike boer en lid van die skool se beheerraad, Martin Kruger , Koordineerder van die Akademie en Philip Oosthuizen van Sernick wat een van die hoofborge is saam met John Deere, Graan SA, VKB en Standard Bank.
    26 min

  • Episode 3: Neil Claassen
    Om meer van die metode van risiko-verspreiding in boerdery te wete te kom, het ek vroeër vanjaar by die VKB Bieliemieliefees in Reitz gesels met Neil Claassen, ‘n gesiene boer van die omgewing en hoofbestuurslid van Graan SA in die Reitz-streek.

    Neil verduidelik dat die Oos-Vrystaat ‘n verskeidenheidsvoordeel geniet, in die sin dat hulle basies enige gewas kan verbou. Hulle is egter ietwat genoodsaak om te diversifiseer anngesien die klimaat, en veral die reënvalpatrone, geweldig verander het in die streek.

    Basies kom dit daarop neer dat, in landbou vandag, ‘n mens jouself moet aanpas en herposisioneer...
    31 min
  • Neil Claassen

    30 min

  • Episode 2: Buhle Farmers Academy
    Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf.

    Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie se vriendelike hoof-uitvoerende beampte, Nyiko Maluleke.

    Volgens Nyiko gaan dit vir Buhle nie oor hoeveel studente jaarliks slaag nie, maar eerder daaroor dat mense wat hul kursusse voltooi ‘n suksesvolle boerdery kan bedryf, en werksgeleenthede vir hulself en andere kan skep.

    En, dié instansie se talle suksesverhale spreek vanself...
    52 min
  • Buhle Farmers Academy

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners