BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Frikkie Nel
    Oorlêland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom.
    Hy erken egter dat boerdery ‘n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat ‘n mens ‘n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlêlande is veral nuttig aangesien die reënval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor.
    Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorliefde vir John Deere-trekkers nie. Ek het ‘n heerlike geselsie geniet met hierdie kleurvolle alumnus van Potch se eertydse ‘Pampoenboere’...
    41 min

  • Episode 7: Thabo van Zyl
    Thabo van Zyl is nie alleen ‘n suksesvolle mielieboer van die Vrystaat nie, maar het onlangs ook Syngenta se Leadership Academy for Agriculture-program suksesvol voltooi. Volgens hom het dié kursus weereens benadruk hoe belangrik effektiewe leierskap, en kommunkasie, in die landbou-sektor is.

    Hierdie Wesselsbron-boer gesels ook padlangs met Jacques Basson oor die uitdagings wat uiterste klimaatstoestande bied, die belangrikheid daarvan om te diversifiseer en die transformasie wat boerdery ondergaan het oor die afgelope paar dekades, danksy meer gevorderde toerusting en tegnologie.

    Soos Thabo tereg opmerk, wat landbou betref is normaal nie meer normaal nie...
    50 min
  • Thabo van Zyl

    49 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners