Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié vervolgverhaal stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, 'n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met 'n vintage Barbie uit haar lewe botox. Lag saam het haar. Huil so bietjie...... more
FAQs about Botox, Barbies & Bietse:How many episodes does Botox, Barbies & Bietse have?The podcast currently has 22 episodes available.
September 05, 2019Episode 12: Bikini-waksMet die kinders elkeen in sy eie koers begin Liesl, vir die eerste keer in maande, weer nadink oor wat die volgende stap in haar lewe gaan wees. Die siklus van drama het haar genoop om net met die stroom in te val....more30minPlay
August 29, 2019Episode 11: "Geniet jou vlug"Dit voel of Liesl se kop gaan ontplof van al die intriges. Net as sy dink sy weet nou alles, kom daar ’n nuwe kinkel in die gebeure....more32minPlay
August 22, 2019Episode 10: Borrel-terapieDie aand met die pille-drama spook steeds by Liesl. En was dit dalk Isa wat die aand in Konrad se kantoor moles gaan maak het? En wie het Engela vermoor?...more27minPlay
August 15, 2019Episode 9: Die boere-tangoLiesl se bene bewe so dat sy skaars tot onder kan klim. Herman sleep-dra haar. Toe hulle onder kom, syg sy op die grond neer. Sy kan die rukkende trane nie keer nie....more30minPlay
August 08, 2019Episode 8: Dubbele visieDaar is niks soos ’n nuushond wat ’n storie ruik nie. Emily en Johan is skoon op hol oor die misterie rondom Isa. Liesl begin wonder of Henk inderdaad die waarheid gepraat het....more32minPlay
August 01, 2019Episode 7: ‘Vasbyt ou girl …’Konrad het spoorloos verdwyn. En Engela betaal die duurste prys. Liesl wil gaan wegkruip saam met haar kinders. Sal Konrad ooit die skade wat hy veroorsaak het kan herstel?...more29minPlay
July 25, 2019Episode 6: Die nagsluiperKonrad se lewe is in gevaar. ’n Duisend gedagtes maal deur Liesl se kop. Sy soek verduidelikings hoe Konrad, die perfeksionis, wat die lewe in swart en wit sien, se lewe in ’n grys area kon verval....more25minPlay
July 18, 2019Episode 5: Chopsticks en sjokoladekoekLiesl word ontslaan uit die hospitaal. Roxy en Emily voer iets in die mou. Maar is Liesl gereed om die realiteit in die oë kyk?...more30minPlay
July 11, 2019Episode 4: Die slaappil-pitypaartieLiesl wil nie alleen wees nie. Haar kop hardloop in alle rigtings en kom meestal in doodloopstrate te lande. Haar selfvertroue lê aan skerwe. Wat gaan met haar aan? Is sy besig om mal te word?...more24minPlay
July 04, 2019Episode 3: Punt in die windLiesl gluur Herman aan, maar sy voel terselfdertyd dat sy in die aarde kan sink. Hoe gaan sy uit diè moeilike situasie kom?...more26minPlay
FAQs about Botox, Barbies & Bietse:How many episodes does Botox, Barbies & Bietse have?The podcast currently has 22 episodes available.