Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek lees van my gedigte voor, soms ‘n kort vertelling i.v.m die skryfproses. Ek lees ook kort stories uit my eie pen voor. Luister weekliks na my episodes.... more
FAQs about BREINSUIKER stanley cierenberg:How many episodes does BREINSUIKER stanley cierenberg have?The podcast currently has 52 episodes available.
July 19, 2025DIE HUISKONSERTek vertel die storie van hoe ons in die ou dae huiskonsert gehou het en al die meubels uitgedra het om plek te maak vir mense om te sit. mense sing, lees gedigte en lag. Uit my boek NOU WAT STORIE JY VANDAG. Boek kan bestel word by [email protected]...more8minPlay
July 15, 2025DIE KRYGER VAN DIE HOUTHUIS'n voorlesing van Oom Igor, sy pad en die plek waar hy nou sit. die plek waar engele is, en dis al. uit my bundel DIE HART VAN DIE GRANAAT...more5minPlay
July 15, 2025VERSTERTJIE EN DIE ARMY'n Kort storie oor Verstertjie wat army toe moes gaan. hy was in die Noodskool en 'n goverment kind, en bang vir die army, veral die skietkuns, maar toe ontmoet hy 'n baie spesiale vriend, en die help hom toe...more16minPlay
July 15, 2025DIE WASMASJIEN EN DIE GEBEDIn hierdie episode sit ek en Ousus en praat oor hoe sy verkeerd gebed het om 'n wasmsjien te kry. Sy het vir my 'n belangrike les geleer in die episode. uit my boek NOU WAT STORIE JY VANDAG....more6minPlay
July 13, 2025OUDERDOM'n Voorlesing van een van my kortverhale (nog nie gepubliseer in 'n boek nie) oor die bejaardes in die teekamer en pannekoek. antie Hessie aan die woord, Natuurlik...more6minPlay
July 12, 2025VIER SUSTERS'n storie oor die 4 susters wat so baklei het. Antie Hessie vertel die storie en mens kan byna nie glo dat hierdie Antie die waarheid praat nie....more25minPlay
July 12, 2025DIE DAG TOE BLYWEES BEDONNERD GERAAK HET'n lekker storie ... net vir luister en lag...more4minPlay
FAQs about BREINSUIKER stanley cierenberg:How many episodes does BREINSUIKER stanley cierenberg have?The podcast currently has 52 episodes available.