Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 13, 2020Groenvingers 13 Junie 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor deklae om plante in die winter te beskerm; braaivleisvuuras vir die tuin; kleigrond; en die voer van clivias. Die plant van die week is Primula malacoides....more9minPlay
June 13, 2020Omgewingspraatjie 13 Junie 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koffie....more8minPlay
June 13, 2020Inspirasie met Riekert 13 Junie 2020Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more7minPlay
June 06, 2020Inspirasie met Riekert 6 Junie 2020Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more9minPlay
June 06, 2020Groenvingers 6 Junie 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ryp en swartryp; stompe wat in beddings begrawe word as 'n langdurige kompos; tuinbeligting; kleur in die tuin; en immergroen struike. Die plant van die week is Platycladus orientalis 'Aurea Nana Compacta'....more11minPlay
June 06, 2020Wiele 6 Junie 2020NIco Smit praat oor vulstasies en die volmaak van brandstoftenks....more7minPlay
June 06, 2020Omgewingspraatjie 6 Junie 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.