Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 16, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die groot kameeldoringboombos by Kathu in die Noord-Kaap, en hoekom hierdie bome so belangrik is....more11minPlay
May 16, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die belangrikheid van die korrekte banddruk, en motorhandelaars wat van 12 Mei af weer kan begin sake doen....more7minPlay
May 16, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more10minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossaad; die vyf p's wat in die winter geplant word; suurlemoenbome; kersieguavas; kwekerye wat onder Vlak 4 van die inperking oop is; blomme vir Moedersdag; en rypdoeke vir plante. Die plant van die week is Nandina domestica Blush Pink....more9minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die afname in lugbesoedeling tydens die inperking....more12minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor motors en diens- en onderhoudsplanne tydens die inperking, en die skoonmaak van die binnekant van motors....more6minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more9minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor 'Holy Basil'; 'Vanilla-Strawberry'-krismisrose; 'n blommeveiling vir liefdadigheid (Together we bloom); erdwurms en miswurms; en die voer van lentebloeiselplantee en vrugtebome. Die plant van die week is Aloe Sunrise....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.