Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 02, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit neem jou saam op 'n reis na die mees afgeleë eiland in die wêreld, Bouvet....more9minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die dilemma waarin motorvervaardigers wêreldwyd hulle in bevind a.g.v. Covid-19, die diens van motors tydens die inperking, en selfrytegnologie....more8minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more8minPlay
April 25, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dopluise; die gebruik van die as van braaivleisvure in die tuin; onkruid; seringbome; plante in hangmandjies, en hoeveel en wanneer om water vir plante in die winter te gee. Die plant van die week is Aloe Peri-Peri....more9minPlay
April 25, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit vertel in haar laaste program van die navorsing waarmee sy besig is....more8minPlay
April 25, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat vertel wat gebeur wanneer voertuie herroep word....more7minPlay
April 25, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more7minPlay
April 18, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tamaties, akkerbome, aalwurms en Afrikanerplante, petunias en vetplante. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.