Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 30, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kikuyugras; hoeveel water om in die winter vir plante te gee; en die maak van kompos. Die plant van die week is Azalia Rhododendron Encore....more7minPlay
May 30, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koue fronte....more8minPlay
May 30, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more9minPlay
May 23, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekherwinning....more9minPlay
May 23, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more8minPlay
May 23, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ciclamens; hoe sleg sout vir grond is; slakke; hoe om uie te plant; hoe om plante te verplant; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Camelia Japonica Omega....more11minPlay
May 16, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kwekerye wat nou weer sake mag doen, en wat die mense koop; wanneer om jou tuin in die winter nat te maak; pronkertjies; wanneer om aartappels te plant; winterbolle; fungus op blare; en wintersaailinge. Die plant van die week is Loropetalum Chinense Plum Gorgeous....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.