Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 17, 2024Wiele 17 Februarie 2024Nico Smit bespreek luisteraarsnavrae oor tweeslag-enjins en of elektriese motors ratkaste het....more7minPlay
February 17, 2024Groenvingers 17 Februarie 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor cochiniel op turksvye, pronkertjies, en groentesaad. Die plant van die week is ‘n nuwe Agapanthus-variëteit, Agapanthus Twist Again, wat die van sy soort is met groot kelkblare....more8minPlay
February 17, 2024Omgewingspraatjie 17 Februarie 2024Daar is afgelope week glifosaat-bevattende onkruiddoder op indringerplante in die Vaalrivier in Gauteng gespuit. Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor glifosaat en al die ander bestanddele wat ook in die formulasies voorkom, wat nie-teikenorganismes kan benadeel....more8minPlay
February 10, 2024Wiele 10 Februarie 2024Nico Smit oor motorvervaardigers wat "black box"-opnemers in motors wil inbou....more8minPlay
February 10, 2024Groenvingers 10 Februarie 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor hoeveel water jou tuin nodig het, en hoe gereeld jy moet natmaak. Hy verduidelik ook watter aandag avokadobome en grenadillas nou moet kry. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer Blue....more8minPlay
February 10, 2024Omgewingspraatjie 10 Februarie 2024Die ontdekking van penisillien word dikwels voorgehou as 'n voorbeeld van 'n toevallige (serendipitous) wetenskaplike ontdekking. Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit vertel wat sy dink die werklike toevallighede was, want sy is van mening dat toevallige ontdekkings met mense gebeur wat daagliks met die sleurwerk van wetenskaplike navorsing besig is, en wat nougeset oplet na nuwe verskynsels, en dan daaroor wonder....more9minPlay
February 03, 2024Wiele 3 Februarie 2024Nico Smit bespreek luisteraarsbriewe oor 'n Jimny, en motorbande....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.