Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 03, 2024Groenvingers 3 Februarie 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Sunpatiens en grasperkversorging. Die plant van die week is ‘n blou-pers Salie, Salvia Mystic Spires Everblooming, wat van vroeg somer tot die eerste ryp blom....more9minPlay
February 03, 2024Omgewingspraatjie 3 Februarie 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor pogings om die drywende eilande van hoofsaaklik plastiek in die oseane op te ruim, en of dit noodwendig die gewenste uitwerking sou hê....more9minPlay
January 27, 2024Wiele 27 Januarie 2024Nico Smit oor die dieselbrandstof wat by sekere vulstasies met paraffien gemeng word....more9minPlay
January 27, 2024Groenvingers 27 Januarie 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die verskillende soorte kunsmisse, watter kunsmis om waar te gebruik, en of vloeibare plantvoedsel beter as korrelkunsmis is. Die plant van die week is Agapanthus Midnight Sky....more9minPlay
January 27, 2024Omgewingspraatjie 27 Januarie 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die dalende spermtelling en -kwaliteit van die mens. Sy kyk na die bewyse wat aangevoer word, vra of dit werklik nadelig is vir die mens se voortbestaan, en raak aan so paar moontlike oorsake vir hierdie afname....more9minPlay
January 20, 2024Wiele 20 Januarie 2024Nico Smit gesels oor die laai van Elektriese of battery-aangedrewe motors in koue weer....more9minPlay
January 20, 2024Groenvingers 20 Januarie 2024Tuinboukundige JJ van Rensburg gesels oor Januarie wat natuurlik 'n fantastiese maand is om jou rose reg te kry vir die res van die somer. Nou is die tyd vir 'n somer snoei maar nie so laag soos in die winter nie....more6minPlay
January 20, 2024Omgewingspraaitjie 20 Januarie 2024Ververing by voëls is 'n komplekse saak! Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit probeer die sluier ietwat lig....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.