Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
March 09, 2024Groenvingers 9 Maart 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg gee raad en wenke oor tuinmaak....more8minPlay
March 09, 2024Omgewingspraatjie 9 Maart 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor moordwalvisse....more8minPlay
March 02, 2024Wiele 2 Maart 2024Nico Smit praat oor Apple wat die handdoek ingegooi het met die ontwikkeling van ’n motor....more8minPlay
March 02, 2024Groenvingers 2 Maart 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor broodboomsaad, en die behandeling van houttraliewerk, -boë of -meubels in die tuin. Die plant van die week is ‘n klein immergroen boom, Magnolia Little Gem....more8minPlay
March 02, 2024Omgewingspraatjie 2 Maart 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor rooijakkalse van die Namibwoestyn wat graag die spanspekagtige vrugte van die njarraplant vreet. Sy gesels oor hierdie verskynsel dat karnivore ook vrugte vreet, en selfs daarvoor verantwoordelik is om die saad van die plante te verprei, beter as die herbivore....more8minPlay
February 24, 2024Wiele 24 Februarie 2024Nico Smit bespreek 'n vraag van 'n luisteraar oor watter soort voertuig die beste is om te koop: petrol, diesel of hibriede....more7minPlay
February 24, 2024Groenvingers 24 Februarie 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die plant van gras. Die plant van die week is Lobelia....more9minPlay
February 24, 2024Omgewingspraatjie 24 Februarie 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe troetelhonde opgelei word om Parkinson se siekte te identifiseer by mense wat daaraan ly. Sy vertel ook van die vrou wat die reuke wat met verskillende siektes geassosieer word, kan ruik, en die reuse Afrika-buidelrotte wat opgelei word om tuberkulose in sputum te kan identifiseer....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.