Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 06, 2024Wiele 6 April 2024Nico Smit praat oor gevorderde bestuurskursusse, hoe skade aan bande herstel kan word, en hoe gereeld remvloeistof en teenvriesmiddel vervang moet word....more9minPlay
April 06, 2024Boepbusters 6 April 2024Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid....more9minPlay
April 06, 2024Tuinmaak saam met Tanya 6 April 2024Tuinboukundige Tanya Visser vertel wat in die herfs in die tuin gedoen moet word....more11minPlay
April 06, 2024Dagdrukkie 6 April 2024Ds. Marina van der Linde praat oor hoop. Wat Is hoop? Hoe lewe mens met hoop?...more8minPlay
April 06, 2024Klank in die natuur 3 April 2024Bonné de Bod stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog, Kira Cassidy, deur die ruigtes van Amerika se gunsteling nasionale park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien....more7minPlay
March 30, 2024Wiele 30 Maart 2024Nico Smit praat oor Volkswagen se ooreenkoms met Mobile Eye oor selfrytegnologie....more8minPlay
March 30, 2024Groenvingers 30 Maart 2024Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg kyk terug op sy 17 jaar van tuinboupraatjies op RSG. Die plant van die week is Rhododendron Autumn Carnival....more7minPlay
March 30, 2024Omgewingspraatjie 30 Maart 2024Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor miere. Die koninginmier van die klein swart tuinmier, wat veral in Europa voorkom, is die hoofkarakter. Wanneer sy besef dat haar larwes met 'n dodelike fungus besmet is, vreet sy hulle op!...more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.