Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 20, 2024Boepbusters 20 April 2024Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid....more9minPlay
April 20, 2024Tuinmaak saam met Tanya 20 April 2024Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep....more12minPlay
April 20, 2024Dagdrukkie 20 April 2024Ds. Marina van der Linde praat oor die verlies aan ikone....more6minPlay
April 20, 2024Klank in die natuur 20 April 2024Bonné de Bod spandeer tyd in die Kalahari by die skattige klein karnivore van die duine - meerkatte! Sy sluit aan by ’n span wetenskaplikes van Wits, wat baanbrekernavorsing doen oor die termoregulering van hierdie klein diertjies, en kyk hoe hulle lyfies aanpas in die geharde woestynlandskap....more8minPlay
April 13, 2024Wiele 13 April 2024Nico Smit praat oor die belangrikheid daarvan om veiligheidsgordels te dra; radarspoedbeheer; en wat om te doen as die karavaan wat jy sleep, begin swaai....more9minPlay
April 13, 2024Boepbusters 13 April 2024Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid....more7minPlay
April 13, 2024Tuinmaak saam met Tanya 13 April 2024Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep....more11minPlay
April 13, 2024Dagdrukkie 13 April 2024Ds. Marina van der Linde praat oor hoe jy op die lewe se aanslae reageer....more5minPlay
April 13, 2024Klank in die natuur 13 April 2024Bonné de Bod sluit aan by dr. Francois Deacon, 'n dinamiese wetenskaplike aan die Universiteit van die Vrystaat, vir 'n wêreldeerste! Spesiaal gemaakte nekbande word aan wilde kameelperde gesit om hulle vokale kommunikasie in die natuur op te neem. Kameelperde is een van die gevaarlikste diere om te vang, so hierdie is ’n aksie-belaaide episode....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.