Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 04, 2024Klank in die natuur 4 Mei 2024Al ooit gewonder wanneer jy die kaartboek van die Krugerwildtuin oopmaak, hoe die 152 000 rooibokke en 1 000 luiperds getel word? Bonné de Bod kry ’n sitplek in SANParke vastevlerkvliegtuig om die sensus in die Krugerwildtuin waar te neem....more8minPlay
April 27, 2024Boepbusters 27 April 2024Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid....more11minPlay
April 27, 2024Tuimaak saam met Tanya 27 April 2024Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep....more9minPlay
April 27, 2024Dagdrukkie 27 April 2024Ds. Marina van der Linde praat oor die krag van vriendelikheid....more6minPlay
April 26, 2024Klank in die natuur 27 April 2024Bonné de Bod kry ’n kykie van nader na ’n lewende fossiel in die Namib-woestyn - die welwitschia. Sy sluit aan by ‘n professor van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, wat probeer om die geheime te ontrafel wat hierdie plant wegsteek. Hoe kan die welwitschia eeue lank nie net kan groei nie, maar floreer?...more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.