
Sign up to save your podcasts
Or


In Begroting 3.0 het die Minister van Finansies dievoorstel om die BTW-koers te verhoog, teruggetrek, maar dit beteken ook dat hy nie die lys van nulkoers-voedselitems uitgebrei het nie. Dit gaan beslis genoem word in hierdie week se debat oor die fiskale raamwerk.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.
By Waldo KrugellIn Begroting 3.0 het die Minister van Finansies dievoorstel om die BTW-koers te verhoog, teruggetrek, maar dit beteken ook dat hy nie die lys van nulkoers-voedselitems uitgebrei het nie. Dit gaan beslis genoem word in hierdie week se debat oor die fiskale raamwerk.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

18 Listeners

1 Listeners