Bybelstories in Afrikaans
Download on the App Store

Bybelstories in Afrikaans episodes

  • Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk

    Habakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie"  - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om steeds die Here te loof.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min
  • Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum

    In die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het.

    God straf skuldiges, maar sien om na sy mense.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min
  • Boeke van die profete 35: Die profeet Miga

    In die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het.   Juda het wel vir 'n tyd teruggedraai na God toe.  Miga het ook geprofeteer dat Jesus weer gaan kom.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min
  • Boeke van die profete 31: Die boek Amos

    Amos was 'n skaap- en vyeboer wat God se strawwe vir Israel moes gaan vertel.  Sy boodskap eindig met God wat tog 'n deeltjie van sy volk weer sou herstel.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min
  • Boeke van die profete 30: Die profeet Joël

    Joël was 'n profeet in Juda, maar ons is onseker wanneer hy opgetree het.   Hy het straf aangekondig, maar ook God se liefde en geduld vir die mense wat na Hom toe kom.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min
  • Boeke van die profete 29: Die profeet Hosea

    Die boek Hosea vertel die storie van hoe God sy profeet se huweliks- en gesinslewe gebruik het om vir Israel te vertel wat Hy vir hulle wil sê.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    12 min

About Bybelstories in Afrikaans

From the publisher's feed

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se…