Die ekonomie minuut

Covid, die arbeidsmark en beleid


Listen Later

ʼn Nuwe navorsingsnota uit die RESEP groep by Stellenbosch Universiteit gee ʼn oorsig van van die impak van die Covid-19 pandemie op die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Dit evalueer ook die beleid wat gevolg is. Daarin lê ʼn belangrike vraag oor die voorsetting van die Presidensiële Indiensneming Stimulusprogram en die volhoubaarheid van die fiskale posisie waaroor ek gister gepraat het.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners