Die ekonomie minuut

Daar gaan binnekort moeilike besluite geneem moet word


Listen Later

Daar was die afgelope naweek effens paniekerige verslagdoening oor die stand van die regering se finansies. Die Sunday Times het gesê die geld is nou op. ʼn Beter verduideliking is om te sê dat die regering heelwat meer sal moet leen as waarvoor hulle begroot het, maar wat beteken dit vir ons almal?

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners