Die ekonomie minuut

Daar is nog beleidsonsekerheid


Listen Later

Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidsindeks is gister bekend gemaak en dit het gestyg in die tweede kwartaal van die jaar. Die siening dat daar groter onsekerheid is, lyk na afloop van die verkiesing dalk ʼn bietjie verouderd, maar ons is eintlik nog ver van seker hoe die Regering van Nasionale Eenheid se beleid gaan lyk en geïmplementeer gaan word.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners