Die ekonomie minuut

Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig


Listen Later

Die departement van omgewingsake het onlangs toestemming gegee dat Eskom drie van Kusile se opwekkingseenhede kan bedryf sonder die filters wat swaeldioksiedbesoedeling verminder. Met die voorspellings van hoë fases van beurtkrag deur die winternmaande voel meeste van ons sekerlik dat Kusile maar moet loop – ons kan later oor skoon lug bekommerd wees. Mens verstaan die noodsaak van elektrisiteitsvoorsiening en beskerming van die ekonomie en werke, maar ons moet nie dink dit is sonder koste nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners