Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende ... more
FAQs about Dans met die rooi rok:How many episodes does Dans met die rooi rok have?The podcast currently has 21 episodes available.
October 03, 2019Dans met die rooi rok: VOORSKOUIn dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin met die blou windklingels dans ...Die eerste episode van Dans met die rooi rok word op 10 Oktober uitgesaai....more2minPlay
FAQs about Dans met die rooi rok:How many episodes does Dans met die rooi rok have?The podcast currently has 21 episodes available.