Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende ... more
FAQs about Dans met die rooi rok:How many episodes does Dans met die rooi rok have?The podcast currently has 21 episodes available.
December 12, 2019Episode 10: Die erfporsieDie omstandighede van Phil se dood begin al meer by Amelie spook. Een van die inskrywings op die slaapkamermuur het die saadjie van nuuskierigheid by haar geplant....more26minPlay
December 05, 2019Episode 9: Die brieweAmelie staal haar solank om met Adrien Marceaux oor die weg te kom. Iets aan sy gedrag laat haar net vermoed dat hulle koppe gaan stamp en dat hy arrogant is....more27minPlay
November 28, 2019Episode 8: Ouma Alett se geheimAmelie kan nou verstaan dat die Groenewalds haar juis oor haar verbintenis met Amelia uit Mon Abri probeer wou verjaag, maar dit maak steeds nie vir haar sin hoekom hulle vorige moontlike kopers ook wou afskrik nie. Daar moet ’n rede wees hoekom die Groenewalds nie wou hê iemand moet in Mon Abri bly nie....more32minPlay
November 21, 2019Episode 7: Die rooi rokTant Celia lig die sluier om Amelia se tragiese omstandighede: “Jy moet versigtig wees, my kind. Moenie seerkry nie. Moenie dat Amelia se storie jou ook seermaak nie. Dis genoeg dat een Groenewald-man ’n vrou se lewe in hartseer gedompel het.”...more30minPlay
November 14, 2019Episode 6: Wolf in skaapklereAmelie voel Phillip se asem in haar nek en haar handpalms sweet teen die relings van die leer. Sy weet sy ly nie aan hoogtevrees nie en skryf die bewing in haar binneste aan skok toe....more31minPlay
November 07, 2019Episode 5: Die buffelAmelie weet dit is haar plig as ouer om die kinders te kalmeer al bewe sy self. Die tweede kermgekuid wat deur die huis trek, bevestig aan haar dat dit nie ’n kat is nie....more34minPlay
October 31, 2019Episode 4: Boodskappe in die windAmelie voel effens skuldig om een van die bottels af te haal, maar sy wil graag die briewe se geheime ontrafel....more32minPlay
October 24, 2019Episode 3: Die dubbelganger’n Koue rilling streel teen Amelie se nek af. Sy dink eers sy verbeel haar, maar dan voel sy dit weer. Sy kyk na die kinders. Nie een van hulle kom dit agter nie......more32minPlay
October 17, 2019Episode 2 : Sonde met die bure“Daai mal ou Franse vrou gaan julle nie rus gee nie. Sy gaan julle vinnig uit haar huis jaag! Sy gaan elke aand met haar rooi rok in julle tuin dans. Net na middernag. Julle sal sien.”...more45minPlay
October 10, 2019Episode 1: Blou windklingels“Dis Mon Abri. Die plek staan jare al leeg. Niemand wil dit koop nie. Glo my, ek probeer al jare. Dit het aan ’n Franse kluisenaar behoort en almal op die dorp glo die ou vrou spook steeds hier."...more24minPlay
FAQs about Dans met die rooi rok:How many episodes does Dans met die rooi rok have?The podcast currently has 21 episodes available.