
Sign up to save your podcasts
Or


Die Nasionale Tesourie en RGN het gister die SEAD-SA program bekend gemaak. Dit staan vir Spatial Economic Activity Data en gebruik gebruik belastingrekords en administratiewe data om ʼn meer volledige prentjie te skets van waar ekonomiese aktiwiteit plaasvind. Dit is ʼn goeie ding, maar moet versigtig gebruik word.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie Nasionale Tesourie en RGN het gister die SEAD-SA program bekend gemaak. Dit staan vir Spatial Economic Activity Data en gebruik gebruik belastingrekords en administratiewe data om ʼn meer volledige prentjie te skets van waar ekonomiese aktiwiteit plaasvind. Dit is ʼn goeie ding, maar moet versigtig gebruik word.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners