Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net 4 moeg, uitgestresde en onproduktiewe idiots wat saam sit en gesels. Kom luister hoe 4 mamparas oor net die belangrikste en uiters gesogte goed praat. Ons kan nie veel doen, maar in die kategorie ... more
FAQs about Defenetief Produktief:How many episodes does Defenetief Produktief have?The podcast currently has 23 episodes available.
January 14, 2021Ons is UITEINDELIK terug!!!! - Episode 2So ons is terug na n baie lang ruk. Jammer dat dit so lank gevat het maar ons is van plan om weer ordentelik te begin met die. Dankie aan almal wat luister en aan die 5 van julle wat eintlik na ons kak luister. Sien julle weer volgende keer en ons hoop julle geniet ons kakpraat sessiesSebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendagDivan - Niks want hy wil geheim blyFluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvgNiellyn - https://www.youtube.com/channel/UCodeIsUc9gdazyCo5zrhJYg...more1h 3minPlay
August 17, 2020Die noemname werk nie!!!! - Episode 14 idiots (waarvan een nuut is) praat oor musiek en... ja dis meestal ons wat oor musiek praat en dan filosofies raak. So sit of lê terug en giet die tydjie saam ons....more1h 18minPlay
August 11, 2020Pilot (of watookal mens die wil noem)Net 4 idiots wat praat oor watookal ons wil. Welkom by slegte microfoone en lekker tye. DISCLAIMER: Ons praat oor wat ons wil, hoe ons wil en as dit julle enigsens die geniet het, sal dit baie waardeur word as julle laat weet. Dankie en geniet :)...more1h 10minPlay
FAQs about Defenetief Produktief:How many episodes does Defenetief Produktief have?The podcast currently has 23 episodes available.