4 Werklose tieners vergader om goed te Google wat ons op die FBI se "White List" gesit word. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as 'n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent en friendelike mense : )
Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag
Dievan - Niks want hy wil geheim bly
Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
Niellyn - https://www.youtube.com/channel/UCodeIsUc9gdazyCo5zrhJYg
Charl het gegrap oor die Instagram so ontspan.
Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
Vir enige vrae of as jy ons wil kontak - [email protected]