
Sign up to save your podcasts
Or


Later vandag word die derde kwartaal se BBP syfer bekend gemaak. Groei of inkrimping van die bruto binnelandse produk sê of die ekonomie groei of inkrimp. Dit is opsigself belangrik, maar word ook ingebou in voorspellings van die regering se belasting-inkomste, en in die besluite van die Monetêre Beleidskomitee. Hier volg ʼn paar goed waarna ekonome kyk.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellLater vandag word die derde kwartaal se BBP syfer bekend gemaak. Groei of inkrimping van die bruto binnelandse produk sê of die ekonomie groei of inkrimp. Dit is opsigself belangrik, maar word ook ingebou in voorspellings van die regering se belasting-inkomste, en in die besluite van die Monetêre Beleidskomitee. Hier volg ʼn paar goed waarna ekonome kyk.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners