Die ekonomie minuut

Die 25 of 50 repokoersbesluit


Listen Later

Ekonome is dit eens dat die Reserwebank se Monetêre beleidskomitee later vanmiddag die repokoers weer gaan verhoog. Daar is egter redelike onsekerheid oor of dit ʼn 25 basispunte of 50 basispunte verhoging gaan wees. Hier is die redes hoekom.

* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners