
Sign up to save your podcasts
Or


Mens kan dit vir die Reserwebank gee, hulle doen die regte ding, al is dit nie maklik of lekker nie. As jy dink die 50 basispunteverhoging was te veel, luister vandag se episode. Dit is belangrik vir wat jy vanaand om die braaivleisvuur sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellMens kan dit vir die Reserwebank gee, hulle doen die regte ding, al is dit nie maklik of lekker nie. As jy dink die 50 basispunteverhoging was te veel, luister vandag se episode. Dit is belangrik vir wat jy vanaand om die braaivleisvuur sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

16 Listeners

1 Listeners