
Sign up to save your podcasts
Or


Dit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsdag bekend gemaak. Ook in hierdie week is kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans vir Oktobermaand, en ABSA se Aankopebestuurdersindeks vir November.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsdag bekend gemaak. Ook in hierdie week is kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans vir Oktobermaand, en ABSA se Aankopebestuurdersindeks vir November.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

16 Listeners

1 Listeners