Die ekonomie minuut

Die Amerikaanse arbeidsmark bly stram


Listen Later

Ek het Vrydag vertel hoe Amerikaanse indiensname syfers hulle inflasie- en rentekoersvooruitsigte beïnvloed, en hoe dit die dollar versterk en druk plaas op die rand en aandelebeurse. Hulle sogenaamde non-farm payroll data is laat Vrydagmiddag bekend gemaak en dit lyk of ons moeilikheid gaan voortduur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners