Die ekonomie minuut

Die Amerikaanse skuldplafon raak ons ook


Listen Later

As jy die nuus dophou sal jy weet die Amerikaners op die oomblik besig is om arm te druk oor hulle skuldplafon. Die Demokrate van die Biden administrasie wil meer bestee en skuld aangaan as wat die plafon toelaat en hulle wil dus die plafon verhoog. Die Republikeine gebruik die geleentheid om aan te dring op toegewings wat hulle agenda pas.

Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners