
Sign up to save your podcasts
Or


Verlede week het ʼn kommentator of twee gesê dat monetêre beleid nou te streng is. Wat nie mooi verduidelik word nie is of hulle praat van net effens minder streng beleid en ʼn effens laer rentekoers om vir verbruikers verligting te gee, of maak hulle ʼn argument vir ʼn veel meer populistiese aanslag met bepaald laer rentekoerse om sogenaamd die ekonomie te stimuleer. Dit is ʼn belangrike verskil.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellVerlede week het ʼn kommentator of twee gesê dat monetêre beleid nou te streng is. Wat nie mooi verduidelik word nie is of hulle praat van net effens minder streng beleid en ʼn effens laer rentekoers om vir verbruikers verligting te gee, of maak hulle ʼn argument vir ʼn veel meer populistiese aanslag met bepaald laer rentekoerse om sogenaamd die ekonomie te stimuleer. Dit is ʼn belangrike verskil.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners