
Sign up to save your podcasts
Or


As jy gereeld na my podsending luister sal jy weet ek is ten gunste van streng monetêre beleid en simpatiek met die uitdagings wat die Monetêre Beleidskomitee in die gesig staar – dit is moeilik om die neutrale rentekoers reg te kry en inflasie by die teiken te hou – so baie goed is buite hulle beheer. Maar vandag wil ek ʼn beroep op hulle doen om, soos mens in Engels sê, “bold”, te wees vir ekonomiese groei se onthalwe.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellAs jy gereeld na my podsending luister sal jy weet ek is ten gunste van streng monetêre beleid en simpatiek met die uitdagings wat die Monetêre Beleidskomitee in die gesig staar – dit is moeilik om die neutrale rentekoers reg te kry en inflasie by die teiken te hou – so baie goed is buite hulle beheer. Maar vandag wil ek ʼn beroep op hulle doen om, soos mens in Engels sê, “bold”, te wees vir ekonomiese groei se onthalwe.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners