Die ekonomie minuut

DIe "bad" en "ugly" dele van die President se toespraak


Listen Later

Ek praat vinnig oor die good, bad en ugly van President Ramaphosa se toespraak in die Parlement die afgelope Donderdag en vandag gaan oor die bad en ugly aspekte. My maatstaf vir ʼn slegte plan is of dit voorstel dat die staat iets doen wat die privaatsektor eerder kan doen, en ook of ʼn plan strydig is met van die goeie doelwitte wat hy gestel het.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners