Die ekonomie minuut

Die belastingbasis is baie smal


Listen Later

Die Minister het reeds gesê dat hy nie beplan om more belastingverhogings aan te kondig nie, maar dit is sinvol om vir so oomblik daaroor te dink. Is daar ruimte om belasting te verhoog om meer te kan bestee op toelae en reddingsboeie?

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners