Die ekonomie minuut

Die drywers van ekonomiese groei


Listen Later

Ek het gister gesê dat ekonomiese groei die gety is wat alle bote lig – die oplossing vir meeste van ons probleme – maar wat was hierdie jaar die drywers van groei, en wat kan ons in 2023 verwag?

Daar is natuurlik groei-teorieë en empiriese navorsing oor wat ekonomiese groei bepaal, maar vandag wil ek vinnig praat oor drywers aan die bestedingskant van die ekonomie: huishoudings se verbruiksbesteding, besighede se investering, owerheidsbesteding en netto uitvoer.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners