Die ekonomie minuut

Die Ekon deel van die Nasionale Dialoog


Listen Later

Gereelde luisteraars sal weet dat praat af en toe oor ʼn stryd van idees in Suid-Afrika, spesifiek die groot vraagstuk van hoe ons die ekonomie moet laat groei. ʼn Klompie stigtings beplan ʼn groot saamtrek in Juliemaand op te praat oor die toekoms van beleid en die land en ek het ʼn nuwe blog begin vir ʼn ekonomiese perspektief op die gesprek.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners