
Sign up to save your podcasts
Or


Ek het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellEk het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners