Die ekonomie minuut

Die ekonomie krimp in die derde kwartaal


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika het gister die derde kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groei-syfers aangekondig. Dit is onverwagte slegte nuus. Die ekonomie het met 0,3% gekrimp in die derde kwartaal.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners