Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Leading indicator of the business cycle

    One of the indicators of how the economy is doing is the so-called leading indicator of the business cycle. The cycle can be in an upswing, peak, downswing, or trough and the leading indicator is a predictor of where in the cycle we might be in the next 6 to 12 months. The latest figure has fallen by 0.7% on a month-on-month basis and by 8.5% over the year. This indicates a downturn by next year.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Inflasieverwagtinge styg, maar is nie te ver van die teikenband nie

    Ek het verlede week baie gepraat oor inflasie en die Reserwebank se repokoersbesluit. Hierdie Woensdag word Juniemaand se produsenteprysinflasiesyfer bekend gemaak en verwagtinge is dat dit toegeneem het vanaf 14,7% in Meimaand, tot soveel as 15,6% in Junie. Een van die Reserwebank se bekommernisse is dat die aanvanlike prysskokke van brandstof en voedsel gaan uitbrei na ʼn volgehoue proses van stygings van lone en pryse. Daarvoor hou hulle inflasieverwagtinge fyn dop.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Inflation expectations are up, but not too far from the target band

    Last week I talked a lot about inflation and the Reserve Bank's repo rate decision. This week June's producer price inflation figure will be announced on Wednesday and expectations are that it increased from 14.7% in May, to as much as 15.6% in June. One of the Reserve Bank's concerns is that the initial shocks to fuel and food prices will expand into a sustained process of increases in wages and prices. So, they keep a close eye on inflation expectations.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die Big Mac indeks wys dat die rand is beduidend onder-waardeer

    Verlede week the The Economist tydskrif hulle nuutste Big Mac indeks bekende gemaak. Daarvolgens is die rand 54,5% onder-waardeer teen die Amerikaanse dollar. Dit beteken dat die rand behoort eintlikeintlik teen R7,75 per dollar behoort te verhandel, eerder as die R17 per dollar wat ons in die mark sien. Hoe werk dit, en wat beteken dit?

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The Big Mac index shows that the rand is significantly undervalued

    Last week the Economist magazine released their latest Big Mac index. According to that, the rand is 54.5% undervalued against the US dollar. This means that the rand should actually be trading at R7.75 per dollar, rather than the R17 per dollar we see in the market. How does that work, and what does it mean?

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • The repo rate is increased by 75 basispoints

    The Reserve Bank's Monetary Policy Committee yesterday announced the largest single repo rate increase since September 2002 when they increased the policy rate by 75 basis points to 5.5%. In the media, economists give good explanations about why it is important to fight high inflation with high interest rates, but on Twitter people are disappointed and angry. We don't explain as well as we think, so I want to try again.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Die repokoers styg met 75 basispunte

    Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het gister die grootste enkele repokoers verhoging sedert September 2002 aangekondig toe hulle die beleidskoers met 75 basispunte verhoog het tot 5,5%. In die media gee ekonome mooi verduidelikings oor hoekom dit belangrik is om hoë inflasie te beveg met hoë rentekoerse, maar op Twitter is mense teleurgesteld en kwaad. Ons verduidelik nie so goed soos wat ons dink nie, maar ek wil nog ʼn keer probeer.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Inflasie styg en vandag se repokoers besluit is belangrik

    Junie-maand se verbruikersprysinflasiesyfer is gister bekend gemaak en het gestyg van 6,5% in Meimaand tot 7,4%. Die styging is gedryf deur stygings in die pryse van voedsel en vervoer. Wanneer die Monetêre Beleidskomittee oor hierdie syfers dink vir vanmiddag se repokoers besluit weet hulle dat inflasie is nou hoog en volgehou, en hulle kan nie net niks doen nie.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Kyk ook sommer na my nuwe blad: econ101.blog.

    3 min
  • Inflation is up and today's repo rate decision is crucial

    June's consumer price inflation figure was released yesterday and rose from 6.5% in May to 7.4%. The increase was driven by increases in food and transport prices. When the Monetary Policy Committee thinks about these figures for this afternoon's repo rate decision, they know that inflation is now high and sustained, and they can't just do nothing.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    Also, check out my new site: econ101.blog.

    3 min
  • 'n Nuwe maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan

    Terwyl ons wag vir vandag se inflasiesyfers is daar kans om oor iets interessant te praat. Ekonome praat van die Bruto Binnelandse produk en is maar altyd bekommerd oor die groei van die ekonomie. Daar is egter mense wat krities is oor die BBP as maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan. Die meting vat maar ʼn raaiskoot oor die informele sektor, dit neem nie skade aan die omgewing in ag nie en sê niks oor hoe gelyk of ongelyk inkomste verdeel is nie. Daar is nou ʼn nuwe maatstaf wat hierdie laaste punt probeer aanspreek.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    Kyk ook na my nuwe blad www.econ101.blog.

    2 min