Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • The economic growth rate surprises

    Statistics South Africa released its first-quarter GDP figures yesterday and the economic growth rate surprised everyone. Also, the US Federal Reserve has warned that technology stocks and cryptocurrencies are now vulnerable investments.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Hierdie week is aanwysers gaan oor groei

    Ekonome praat graag oor die impak van dinge op die ekonomie – byvoorbeeld wat die gevolge van die oorlog in Oekraine of die inperkings in Sjina is vir ekonomiese groei, maar mens moet besef dat die amptelik data hieroor eers heelwat later beskikbaar is. Dit maak hierdie week se aanwysers baie relevant.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • This week's indicators are about growth

    Economists like to talk about the impact of things on the economy - for example, what are the consequences of the war in Ukraine, or the lockdowns in China for economic growth, but one has to realize that the official data on this is only available much later. That makes this week’s economic indicators very relevant.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Wat 'n ekonomie eksperiment sê oor van die huis af werk

    Verlede week het Statistieke Suid-Afrika interessante data bekend gemaak oor die plek waar mense werk. In die eerste kwartaal het 17% van beroepslui van die huis af gewerk en 13,7% van bestuurders het meer van die huis af gewerk as van die kantoor af. Ook in die week het Elon Musk gesê sy maatskappye se bestuurders moet terugkom kantoor toe. Hoe lyk die toekoms vir werk-van-die-huis af?

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • What an economic experiment says about working from home

    Last week, Statistics South Africa released interesting data on the place where people work. In the first quarter, 17% of professionals worked from home and 13.7% of managers worked more from home than from the office. Also this week, Elon Musk said his company executives should return to the office. What does the future hold for work-from-home?

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Round-up of the week's indicators

    This week's economic indicators say something about how the economy fared in late April and early May. It shows the consequences of different events for the economy. Listen for the ABSA PMI, Naamsa vehicle sales stats, and how consumers are doing.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Oorsig van die week se aanwysers

    Die afgelope week se ekonomiese aanwysers sê iets oor hoe dit met die ekonomie gegaan het einde April en vroeg in Mei. Dit wys die gevolge van verskillende gebeure in die ekonomie. Luister vir meer oor die ABSA PMI, Naamsa se voertuigverkope syfers en ook hoe dit met verbruikers gaan.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • Die afkope van brandstofprysverligting

    Die brandstofprys het Dinsdagaand gestyg tot R24,17 per liter vir 95 oktaan petrol in die binneland. Dit kon selfs meer gewees het maar die regering het ten einde laaste besluit om die verligting van die brandstofheffing voort te sit. Ons sien hier van die afkope van ekonomiese beleidsbesluite.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min
  • The trade-offs of fuel price relief

    The price of fuel rose to R24.17 per liter on Tuesday night for 95 octane petrol in the interior. It could have been even higher, but the government decided to continue relief of the fuel levy at the last minute. In this, we see some of the tradeoffs of economic policy decisions.

    * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    3 min
  • Kan 'n loonsubsidie 'n instrument wees om werkloosheid mee te verminder?

    Onverwags is daar ʼn klein bietjie goeie nuus. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 35,3% tot 34,5%. Die totale syfers moet uitmekaar getrek word. Daar was ʼn toename van 803 000 mense wat in die formele sektor indiengeneem is en afnames in indiensname in die informele sektor, landbou en privaat huishoudings van al te saam 352 000 mense. Dit gee ʼn netto wen van nuwe werkskepping. Die aantal werklose mense het afgeneem met 679 000. Maar die skaal van die werkloosheidsprobleem is steeds te groot.

    * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    3 min