
Sign up to save your podcasts
Or


There's a nice mix of economic news and indicators this week. Statistics South Africa publishes January's figures for the retail, wholesale and motor trade. The FNB / Bureau of Economic Research's consumer confidence index for the first quarter is also out this week. And we have to keep an eye on the central banks.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Ons weet almal dat Suid-Afrika het ʼn kenmerkende ongelyke verdeling van inkomste en welvaart. ʼn Onlangse verslag deur die Wêreldbank het die oorsake van ongelykheid ondersoek. Die aanbevelings is dat sosiale besteding meer effektief moet wees en dat toelae beter geteiken moet word om die mees kwesbare mense te help. Maar, juis omdat die verdeling van inkomste so ongelyk is, is die belastingbasis wat moet betaal vir die herverdelingsbeleide, baie smal.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
We all know that South Africa is characterized by an unequal distribution of income and wealth. Last week the World Bank released a report that investigated the causes of this inequality. The recommendations are that social spending should be more effective and that grants should be better targeted to help the most vulnerable people. Yet, precisely because the distribution of income is so unequal, the tax base that must pay for the redistribution policies is very small (and shrinking).
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Voor almal bekommerd geraak het oor die oorlog tussen Rusland Oekraine en die impak op die Suid-Afrikaanse ekonomie, was ons bekommerd oor inflasie in die VSA. Hulle Februarie VPI syfers is gister bekend gemaak en ons moet steeds bekommerd wees.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Before we were worried about the war between Russia and Ukraine and the impact that it has on the SA economy, we were worried about inflation in the US. Their February CPI inflation numbers were published yesterday and we should still be worried.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Een van Suid-Afrika se ligpunte uit die oorlog in die Oekraïne is dat die pryse van die minerale wat ons uitvoer, die hoogte ingeskiet het. Nou is die uitdaging om die geleentheid te benut. ʼn Onlangse berig in Business Day verduidelik hoe Transnet die ekonomie terug hou.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
One of the few straws of hope that the South African economy can clutch at is that the war in Ukraine has caused the prices of the minerals we export to skyrocket. Our challenge is to seize the opportunity. A recent report in Business Day explains how Transnet is holding back the economy.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Statistieke Suid-Afrika het gister die vierde kwartaal van 2021 se bruto binnelandse produksyfers bekend gemaak. Die ekonomie het met 1,2% gegroei in die vierde kwartaal en met 4,9% vir die jaar as geheel. Ongelukkig kan die oorlog in die Oekraine is ʼn terugslag wees vir die herstel van die Suid-Afrikaanse ekonomie.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Besigheidskool.
Yesterday Statistics South Africa announced the fourth quarter of 2021's gross domestic product figures. The economy grew by 1.2% in the fourth quarter and by 4.9% for the year as a whole. Unfortunately, the war in Ukraine may prove to be a setback for the recovery of the South African economy.
* The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Later vandag maak Statistieke Suid-Afrika die bruto binnelandse produk data bekend vir die vierdie kwartaal van 2021. Die waarde van produksie en hoe vinnig die ekonomie verlede jaar gegroei het maak vir ʼn paar redes saak: ons wil weet of die ekonomie al herstel het van die terugslag van die Covid-19 pandemie en inperking; al die belangrike syfers, soos die begrotingtekort en staatskuld word uitgedruk in terme van BBP; en dit sê ook iets oor hierdie jaar se groei momentum.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.