Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Politiek, die wisselkoers en burgers

    Wat het die Staatsrede, die rand-dollar en 'n Big Mac met mekaar te doen? Hierdie week is die fokus op die politiek en die President se Staatsrede Donderdag. Die Bruto nasionale politiek het verseker ʼn invloed op die bruto nasionale produk.

    Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

    2 min
  • Politics, exchange rates and burgers

    What does the SONA, the rand-dollar and a Big Mac have in common? This week the focus is on politics and the President's State of the Nation address on Thursday. There is no doubt that the gross national politics has an influence on the gross national product.


    The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

    2 min
  • Hoe bestee jy 'n meevaller?

    Die regering gaan na verwagting R200 miljard meer belasting invorder as waarvoor hulle begroot het. Dit was maklik om fiskale dissipline toe te pas toe daar nie geld was nie, maar nou gaan dit moeilik wees om nee te sê.

    2 min
  • How do you spend a windfall?

    The government is expected to collect R200bn more in taxes than they budgeted for. It was easy to pursue fiscal discipline when there was no money, but now it is going to be difficult to say no.

    2 min
  • Veranderinge aan die VPI mandjie

    Statistieke Suid-Afrika het Maandag aangekondig dat die Verbruikersprysindeks se mandjie van goedere en dienste aangepas word. Die mandjie waarvan die pryse dopgehou word om die inflasiekoers te bereken moet die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding se besteding verteenwoordig. Dit verander natuurlik oor tyd soos wat smake en produkte verander en dan moet die mandjie ook aangepas word. Dit gebeur so elke 5 jaar.

    2 min
  • The CPI basket changes

    Statistics South Africa announced on Monday that the basket of goods and services for the Consumer Price Index has been adjusted. The basket whose prices are tracked to calculate the inflation rate should represent the average South African household's spending. Of course, this changes over time as tastes and products change and then the basket also needs to be adjusted. It happens every 5 years.

    2 min
  • Brandstofpryse styg al weer

    In Januariemaand het die Brent ru-olieprys gestyg van ongeveer $78 per vat tot $89 gister. Vandag se verhoging kon nog meer gewees het maar die effek van die die hoër olie-prys is tot ‘n mate teengewerk deur ‘n sterker rand-dollar wisselkoers in Januarie.

    2 min