Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Inflation and interest rates in 2022

    Economists want the economy to grow, but often it is accompanied by rising prices and then rising interest rates, which in turn, slows economic growth. What do inflation and interest rate prospects look like for South Africa for the year ahead?

    2 min
  • Die begin van 2022

    Hierdie is die eerste episode van 2022 en ek wil graag vir al die luisteraars ʼn voorspoedige nuwe jaar toewens.

    Die belangrikste ekonomiese vraagstuk van die jaar is die volgehoue groei van die ekonomie.

    2 min
  • The start of 2022

    This is the first episode of 2022 and I would like to wish all the listeners a prosperous new year.

    The most important economic issue of the year is the sustained growth of the economy.

    2 min
  • Die IMF waarsku dat hervorming dringend nodig is

    2021 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Die ekonomie het weer begin groei na ʼn 6,4% inkrimping as gevolg van die Covid-19 pandemie. Mynbou en landbou het die Suid-Afrikaanse ekonomie gedra en die fiskus gered. Maar die groei het nie ʼn breë basis gehad nie, werkloosheid het aanhou styg en sakevertroue bly laag. Internasionaal het inflasie begin styg en rentekoerse volg.

    Kommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, maar hierdie keer is dit dalk meer soos ʼn T-aansluiting. Daar is nie pad waarop ons kan “muddle through” nie. Belangrike en moeilike keuses moet gemaak word.

    3 min
  • The IMF warns that urgent reforms are needed

    2021 was a year that Economics profs will be talking about for some time to come. The economy started to grow again after a 6.4% contraction due to the Covid-19 pandemic. Mining and agriculture carried the South African economy and saved the budget. But the growth did not have a broad base, unemployment continued to increase and business confidence remained low. Internationally, inflation has started to rise and interest rates are following.

    Commentators often say that the economy is at a crossroads, but this time it may be more like a T-junction. There is no way we can muddle through. Important and difficult choices have to be made.

    2 min
  • So met hoeveel het die ekonomie gekrimp?

    Hierdie week se BBP syfers het aangedui dat die ekonomie in die derde kwartaal met 1,5% gekrimp het, maar as jy gister RSG Monitor geluister het sou jy gehoor het dat die ekonoom Roelof Botha verskil. Hy voer aan dat die inkrimping veel kleiner is en dat ons moet kyk hoe sterk die ekonomie gegroei het vanaf die derde kwartaal van verlede jaar tot nou toe. Is dit goeie nuus, of is hy verkeerd?

    (Luister na Monitor se potgooi hier, die BBP insetsel begin op 9min en 10 sekondes)

    3 min
  • So by how much did the economy shrink?

    This week's GDP figures showed that the economy shrank by 1.5% in the third quarter, but if you had listened to RSG Monitor yesterday you would have heard that the economist Roelof Botha disagrees. He argues that the contraction is much smaller and that we need to look at how strongly the economy has grown from the third quarter of last year to now. Is this good news, or is he wrong?

    3 min
  • Resessie in die derde kwartaal

    As mens oor gister se BBP syfers wil praat is die beste plek om te begin om almal te herinner dat die Covid-19-pandemie en inperking in 2020 die ekonomie met 6,4% laat krimp het. Namate die golwe van infeksie en inperking verlig het, en ons almal weer begin werk, reis en inkopies doen, het ekonomiese groei herstel. In die derde kwartaal van 2021 het hierdie herstel 'n terugslag beleef. Almal het verwag dat dit 'n tol van die ekonomie sou eis en gister het ons geleer hoe groot dit is.

    3 min
  • Recession in the third quarter

    To talk about yesterday’s GDP numbers, the best place to start is to remind everyone that in 2020 the Covid-19 pandemic and lockdown caused the economy to shrink by 6.4%. As the waves of infection and lockdowns eased, and we all started working, travelling, and shopping again, economic growth recovered. In the third quarter of 2021 this recovery experienced setbacks that everyone expected to take a toll on the economy and yesterday we learned just how big.

    3 min
  • Die impak op groei

    Later vandag word die derde kwartaal se BBP syfers bekend gemaak. Dit is Statistieke Suid-Afrika se maatstaf van die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat in Suid-Afrika vervaardig is in Julie, Augustus en September. Ekonome praat gereeld oor die impak van gebeure op die ekonomie, maar dit is moeiliker om te voorspel as wat ons dit laat klink, en die amptelike data is gewoonlik maande later eers beskikbaar. Die impak van die corona-virus en inperkings, en spesifiek die onlangse Omnicron variant, is so uitdaging.

    2 min