Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Should you quit your job and become a Youtuber?

    Do you also sometimes feel like quitting your job and become a YouTuber? Or maybe someone will pay me to travel, take photos and market their destinations or products on Instagram. In the so-called creator economy, everyone has heard of some teenager making millions on Tik-Tok, but who makes the money in the creative economy?

    2 min
  • Hooftrekke van die ekonomiese nuus

    Die afgelope week was daar ʼn paar stukkies ekonomiese nuus wat my oog gevang het, wat ek graag hier wil deel: die brandstofprys, the President se werkskeppingsplanne, die mini-Begroting, VPI inflasiesyfers die week.

    2 min
  • From the economics news headlines

    This past week there were a few pieces of economic news that caught my eye, and I would like to share them here: the fuel price, the President's job creation plans, the mini-Budget, CPI inflation numbers this week

    2 min
  • Die week se aanwysers

    Ons almal onthou die vernietigende sosiale onrus van Juliemaand, en weet van die negatiewe impak wat dit op produksie, groot- en kleinhandel gehad het. Hierdie week het Statistieke Suid-Afrika syfers vir Augustusmaand bekend gemaak, en ongelukkig wys dit op ʼn wisselvallige herstel.

    2 min
  • This week's indicators

    We all remember the devastating social unrest of July, and know of the negative impact it had on production, wholesale and retail sales. This week, Statistics South Africa released figures for August, and unfortunately, these indicate an inconsistent recovery.

    2 min
  • Die toekoms van besigheids(klas)reise

    Ek sien op Facebook dat van my ekonoom vriende het weer begin reis vir vergaderings, maar ontleders verwag dat sake-reise nie weer gaan terugkeer na waar dit voor die pandemie was nie, en dit gaan ons almal se vliegkaartjies duurder maak.

    2 min
  • The future of business (class) travel

    I see on Facebook that some of my economist friends have started travelling again for meetings, but analysts expect business travel will not return to where it was before the pandemic, and that will make plane tickets more expensive for the rest of us.

    2 min
  • 'n Lae-groei lokval?

    Gister se ekonomiese nuus was dat die Internasionale Monetêre Fonds hulle groei vooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog het tot 5% vir 2021. Die bekommernis die medium-termyn vooruitsigte vir volgende jaar en daarna.

    2 min
  • A low growth trap?

    Yesterday's economic news was that the International Monetary Fund has raised its growth forecast for South Africa to 5% for 2021. The concern is the medium-term outlook for next year and beyond.

    2 min
  • Die 2021 Nobelpryswenners in Ekonomie

    Drie professors, David Card, Joshua Angrist en Guido Imbens het hierdie jaar die Nobelprys vir Ekonomie gewen. Die toekenning is vir werk wat in die vroee 1990’s gedoen. Dit gaan spesifiek oor statistiese metodes wat natuurlike eksperimente gebruik om die oorsaaklikheid tussen ekonomiese beleid en daaropvolgende gebeure te bepaal.

    2 min