
Sign up to save your podcasts
Or


Enige episode oor die rand word baie vinnig oud of verkeerd, maar die wisselkoers is altyd interessant. Gister het die rand en JSE verswak as gevolg van die konseratiewe toon van die Fed se kommunikasie en sterker dollar, en stadiger as verwagte groei in Sjina.
Any episode about the rand gets old or wrong very quickly, but the exchange rate is always interesting. Yesterday, the rand and JSE weakened due to the conservative tone of the Fed's communication and stronger dollar, and slower than expected growth in China.
In Suid-Afrika was ons bekommerd toe die inflasiekoers in Mei maand 5,2% was. Maar daarna het pryse stadiger toegeneem. Die koers was 4,9% in Junie en gister het ons gehoor dit was 4,6% in Julie. Dit klink soos goeie nuus (en dit is), behalwe as jy twee teenstellende dinge wil hê.
In South Africa we were worried when the inflation rate reached 5.2% in May. But after that, prices increased more slowly. The rate was 4.9% in June and yesterday we heard it was 4.6% in July. This sounds like good news (and it is), unless you want two opposing things.
Moneyweb het hierdie week 'n interessante storie oor Suid-Afrika se eerste suksesvolle safraan seisoen. Die rooi goud is hier!
Lees die hele storie hier
Moneyweb has an interesting story this week about South Africa's first successful saffron season. The red gold is here!
Hierdie week word Julie-maand se VPI inflasiesyfer en Junie-maand se kleinhandel verkopesyfers bekend gemaak.
This week, July's CPI inflation figure and June's retail sales figures will be released.
Een van die interessante vraagstukke van die Covid-19 pandemie is hoe die wêreld van werk verander het. Volgens gister se Rapport het ʼn opname bevind dat slegs 4% van Suid-Afrikaanse werkers bereid is om voltyds terug te keer kantoor toe. Slegs 5% van werkgewers is bereid om hulle personeel voltyds van die huis af te laat werk. My siening is dat hierdie uiterstes spreek van ʼn valse tweeledigheid
One of the interesting issues of the Covid-19 pandemic is how the world of work has changed. According to yesterday's Rapport, a survey found that only 4% of South African workers are willing to return to the office full time. Only 5% of employers are willing to let their staff work full time from home. My view is that these extremes are a false dichotomy.